He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:02
Die Kerk is die grootste sosiale mag in China wat nie deur die Kommunistiese Party beheer word nie. Gevolglik is daar toenemende pogings om die manier waarop Christene funksioneer te beperk. 'n Aansienlike…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:01
’n Man van die oorwegend Bedoeïense suidelike stad Rahat is gearresteer vir die plasing van ’n video op sy Facebook-blad waarin mense gevra word om motorkapaanvalle uit te voer, het die Israeliese polisie…
Vrydag, 13 Januarie 2017 06:59
Die Nigeriese weermag het Woensdag gesê hulle het 963 persone gearresteer wat vermoedelik Boko Haram-terroriste is tydens 'n operasie tussen 4 en 9 Januarie. Bevelvoerder Lucky Irabor het gesê: 'Op 3 Januarie is…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:15
Chinese pastore is in die Nuwejaar op pad na Noord-Korea om Christenskap te versprei. Terwyl hulle om veiligheidsredes anoniem bly, beweer die pastore dat hulle deur die ergste tye in die lewe is…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:13
Mark Zuckerberg, wat Facebook gestig het, het aangekondig hy is nie meer 'n ateïs nie, maar beskou godsdiens in werklikheid as 'baie belangrik'. Zuckerberg het 'n 'Geseënde Kersfees en Gelukkige Hanukkah'-boodskap van sy…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:12
Dit is week 1 van die Vrydagfokus 2017-inisiatief wat die geleentheid bied vir ons om te bid waar ons is, en oor ons nasies heen te verenig, alle voortgaande sending te ondersteun en…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:10
2017 is 'n jaar van belofte. Dit is 500 jaar sedert die hervorming wat die wêreld geruk het en die geskiedenis hervorm het. Dit is sewentig jaar sedert Smith Wigglesworth se profesie: 'Wanneer…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:08
Sir Ivan Rogers, die Britse verteenwoordiger by die EU, het sonder waarskuwing uit sy pos bedank, ná meningsverskille met Theresa May se span. Sy bedanking laat die premier sonder 'n senior ervare Europese…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:06
Een maand nadat 'n groot groep swart en minderheid-etniese (BAME) geestelikes 'n brief geskryf het waarin hulle die gebrek aan nie-wit senior geestelikes in die CofE kritiseer, het Downingstraat die aanstelling van die…
Saterdag, 07 Januarie 2017 03:04
Nigel Evans, Tory-LP, het 'n buitelandse hulpprogram hewig gekritiseer wat geld direk aan Pakistan se armste mense oorhandig. Brittanje help tans om die Benazir-inkomstesteunprogram (BISP) te finansier, wat kontantondersteuning aan meer as 235…