Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 11 Julie 2011 21:14
Namate noodoproepe vir mense in die Ooste en Horing van Afrika aan die gang kom, pleit ontwikkelingswerkers vir 'n meer permanente oplossing. 'n 'Toksiese mengsel' van droogte, mislukte oeste en stygende voedselpryse het…
Saterdag, 14 Augustus 2010 13:50
In 'n klankboodskap wat Woensdag vrygestel is, het 'n Saoedi-leier van Al-Kaïda simpatiseerders in die Saoedi-veiligheidsmagte aangemoedig om Christene wat in die koninkryk woon dood te maak. Die oudioband wat op 'n webwerf…
Maandag, 05 November 2012 12:13
Wêreldwyd: Gestremde mense wat nie geïgnoreer moet word nie Gestremde mense moet 'in die hart' van internasionale ontwikkeling geplaas word, het The Leprosy Mission gesê. Die geraamde miljard gestremde mense wêreldwyd is 'nie…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:35
2012 het 'n dramatiese toename in skendings van godsdiensvryheid in Kuba gesien, sê Christian Solidarity Worldwide (CSW). Die Kubaanse regering het glo die afgelope jaar toegeslaan op godsdiensorganisasies en gelowiges. CSW het 120…
Donderdag, 19 September 2013 19:10
Christian Solidarity Worldwide (CSW) het verneem dat die Volle Evangelie Kerk aan die einde van Februarie met geweld in Havana-provinsie gesluit is en beslag gelê het op al die kerk se besittings, insluitend…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:29
Die nuutverkose president van die Raad van Kerke in Kuba (CIC) sê hy glo Pinkster- en historiese kerke kan saamwerk 'omdat God ons roep om God se mense te wees'. Ds Joel Ortega…
Vrydag, 09 Julie 2010 17:06
Kuba se Katolieke Kerk het gesê dat die Kubaanse regering 52 politieke gevangenes sal bevry in 'n groot toegewing aan internasionale druk om sy menseregte te verbeter. Die kerk het Woensdag in 'n…
Donderdag, 09 Augustus 2012 16:08
Protestantse kerke in die Demokratiese Republiek van die Kongo het 'n 'noodkreet' uitgespreek ná toenemende moord en verplasing van burgerlikes in die gevegte tussen die weermag en rebelle in die oostelike dele van…
Donderdag, 27 Junie 2013 14:43
Tearfund sê moeders en kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo het noodsaaklike hulp nodig. Gevegte het die afgelope jaar vererger en 2,7 miljoen mense is gedwing om hul huise te verlaat.…
Maandag, 27 Februarie 2012 14:19
2 Februarie se amptelike uitslae van die Demokratiese Republiek van die Kongo se verkiesings is betwis deur internasionale en plaaslike waarnemers wat sê die verkiesing was gebrekkig toe president Joseph Kabila en sy…
Bladsy 339 van 606