Print this page

Oekraïne: Rusland onttrek aan Cherson

Rusland het sy weermag beveel om uit Cherson te trek, die enigste streekhoofstad wat hy verower het sedert die Oekraïne binnegeval het. Rusland sal die westelike oewer van die Dnipro-rivier heeltemal verlaat en sê dit is nie moontlik om voort te gaan om die stad te voorsien nie. Die Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, het gesê sy land beweeg 'baie versigtig' in reaksie op die aankondiging, uit vrees vir 'n Russiese lokval.

  • Pray: for Russia's military to continue to retreat ,and for Ukraine to receive all that is needed from the international community to reclaim all stolen land completely. (Ecclesiastes 3:8)