Print this page

Europa - genesing van die nasies

Europa - - 08 Apr 2022 - Print - Email

God het die nasies lief, en ons kan bid vir hulle genesing en bestemming. Mag die Oekraïne God se vertroosting en hulp ervaar. Mag die son van geregtigheid oor hulle opgaan met genesing onder sy vleuels. Mag God se vredemakers in Rusland opstaan, mense vol genade. Bid dat liefde die bose sal oorwin en dat alles wat in die donker is, aan die lig sal kom. Bid dat korrupsie geopenbaar sal word. Mag Joodse mense in beide lande die oproep hoor om 'huis toe' na Israel te kom en dat geestelike herlewing kom. Europa ervaar tans hoe die nasionale en internasionale veiligheid van die afgelope paar dekades begin wankel met Rusland wat die Oekraïne binneval. Die oorlog stel verreikende vrae rakende politieke, diplomatieke (internasionale verhoudings, begrip van nasionale belange), ekonomies (sanksies, embargo) en militêre (wapens gelewer aan die Oekraïne, herbelyning van militêre hulpbronne) Hoe kan die oorlog vinnig beëindig word?