Print this page

Kersfees in Europese vlugtelingkampe

Europa - - 24 Des 2015 - Print - Email

Gesinne in vlugtelingkampe is veilig - vir nou - van enige onmiddellike gevaar, maar dalende temperature hou nog 'n ernstige bedreiging in. Klein Dawid het nie baie Kersfees beleef nie, maar hy en baie ander vlugtelingkinders weet hierdie een sal anders wees as enige ander wat hulle geken het. 'Ek dink nie Kersvader sal hierdie jaar kom nie,' het hy gesê, 'want hy weet nie waar ons nou woon nie, en ons verander altyd van plek. Kersvader ken ons huis in B. en hy sal soontoe gaan, en daar is niemand wat hom sal vertel waar ons nou is nie. My pa het vir ons gesê dat al ons bure weg is en ons dorpie is leeg.' Agt-en-dertig Europese lande ontvang asielaansoeke van gesinne. Sien ook: http://www.catholicherald.co.uk/issues/december-19th-2014/christian-refugees-in-iraq-face-up-to-a-bleak-christmas/

  • Pray: for children spending Christmas with strangers, in temporary accommodation. May they realise that the ‘Babe of Bethlehem’, born into cold and damp conditions, understands their feelings. (Lk.2:7)