Print this page

Wit-Rusland: Swak punte van Christelike media wat nie die verlorenes bereik nie

Europa - - 09 Jun 2015 - Print - Email

Wit-Rusland: Swak punte van Christelike media wat nie die verlorenes bereik nie
Volgens die hoofredakteur van krynica.info vind die verval van moraliteit in Wit-Rusland plaas omdat mense sonder God in hul harte leef, en dit is die skuld van Christelike media wat nie die Woord van God na hul gehore uitdra nie. Hy het ook gesê dat daar 'n gebrek aan professionaliteit in die werk van Christelike joernaliste is. Die hoof van k.mihck.info het ook gesê: 'Kerkmedia moet verenig, 'n intergodsdienstige dialoog voer en 'n gemeenskaplike standpunt kies. Probleme in die werk van Christelike media sluit onnodige amptelike inligting in, en Christelike media behoort meer buigsaam te word – om tekste vir almal meer verstaanbaar te maak (sonder spesiale Christelike woordeskat). 70 000 Jode woon in Wit-Rusland. Klein groepies Moslems emigreer uit die voormalige USSR, wat bydra tot die Tataarse bevolking. Baie min van hierdie mensegroepe het 'n kans gehad om die Christendom teë te kom. Sien ook