Print this page

Rusland: Dodelike botsings op die grens

Europa - - 24 Feb 2011 - Print - Email

’n Skietgeveg op die Karachayeva-Stavropol-grens wek vrese dat geweld oor die etnies verdeelde Kaukasus versprei. Geweld in daardie spesifieke gebied was minder gereeld as in die naburige Dagestan, of Ingoesjetië en Tsjetsjenië waar dodelike aanvalle feitlik daagliks plaasvind. Een van die bomaanvallers agter talle aanvalle was Marina Khorosheva, 'n jong Russiese vrou wat ook verbind word met die mislukte selfmoordaanval in Moskou se Rooi Plein op 31 Desember. Sy en haar man, Vitaly Razdobudko, was Ortodokse Christene wat hulle tot Islam bekeer het - wat die pers tot noem hulle 'die Russiese Wahhabi'.

Bid: dat God etniese konflikte en godsdienstige fanatisme sal kalmeer en 'n Heilige Gees-herlewing in die streek sal vrystel. (Spr.3:7)

Meer: http://english.aljazeera.net/news/europe/2011/02/2011215172731379883.html