Brussel verbied jaarlikse Kersboomvertoning – Dit kan Moslems aanstoot gee

Europa - - 23 Nov 2012 - Print - Email

Brussel het vanjaar sy gewilde Kersboomuitstalling in die middestad vervang weens kommer dat dit die plaaslike Moslembevolking kan aanstoot gee. 'n 'Elektroniese winterboom' sal die plek van die tradisionele Kersboom- en Geboorte-toneel in die middestad van Grand Place inneem, berig Brussels News. Die elektroniese beeldhouwerk sal 25 meter (82 voet) hoog staan en bestaan uit 'n stel televisieskerms, berig Brussels Expat. 'Bedags kan jy tot bo in die boom klim waar jy 'n panoramiese uitsig oor die stad sal kan geniet,' verduidelik die webwerf. 'Sodra dit donker word, verander die boom in 'n skouspel van lig en klank. Elke tien minute sal 'n wonderlike vertoning ontvou.'

Bid: hierteen oor sensitiwiteit deur die owerhede oor die gebruik van Christelike simboliek gedurende hierdie seisoen. Het hulle die Moslems gevra en gee hulle nou Christene aanstoot? (Joh.6:61b)

Meer: http://www.thegatewaypundit.com/2012/11/brussels-bans-annual-christmas-tree-it-may-offend-muslims/