België: Nasionale byeenkoms van gebed 28 April

Europa - - 19 Apr 2012 - Print - Email

Op Saterdag 28 April 2012 tussen 10:00 en 16:00 sal daar 'n byeenkoms wees van Belgiese gebedsleiers by die International Baptist Church, Lange Eikstraat 78. Leiers van regoor die land sal bymekaarkom om idees en materiaal uit te ruil, netwerke en skakels te smee, aangemoedig deur die Here en versterk mekaar in hulle motivering vir gebed en voorbidding. Die organiseerders verwag individue wat betrokke is by 'n wye reeks gebedsinisiatiewe, selle en groepe, gebedswebwerwe, gebedsleiers en koördineerders. Hierdie dag sal op die hele België fokus en sal in drie tale wees (NL, FR, ENG.)

Bid: dat die afgevaardigdes bemoedig en bemagtig sal word wanneer hulle mekaar leer ken en saam intree vir hul grond. (Mat. 18:19)

Meer: http://www.pray4belgium.be/uploads/documents/National_gathering_of_prayer_initiatives_28april2012.pdf