Print this page

Switserland: Jihadi's wat land as basis gebruik, sê polisie

Europa - - 28 Jun 2012 - Print - Email

Die Switserse Federale Polisie is bekommerd dat Islamitiese terroriste Switserland as basis gebruik. "Vermeende jihadi's gebruik steeds Switserland as 'n basis om ekstremistiese Islamitiese groepe te ondersteun deur propaganda en aanhitsing tot geweld op die web te plaas," het FedPol gesê in sy jaarverslag wat Donderdag gepubliseer is, berig die koerant Tribune de Geneve. 'n Nuwe spesialisafdeling, wat aan die begin van 2011 gestig is, het die webwerwe en hul operateurs ondersoek.

Bid : dat alle terreurgroepe ontbloot sal word en dat die owerhede die mag sal kry om hulle te beheer en hul aktiwiteite te stop.

Meer : http://europenews.dk/en/node/55881