Griekeland: Nog 'n algemene staking

Europa - - 07 Okt 2011 - Print - Email

’n Algemene staking van 24 uur is in Griekeland aan die gang in protes teen die land se besparingsmaatreëls. Vlugte en veerbootdienste is gekanselleer, skole, regeringskantore en toeristeterreine gesluit en hospitale werk met verminderde personeel, aangesien ten minste 16 000 mense by betogings aangesluit het wat deur die hoofvakbonde in sentraal Athene georganiseer is. Die Europese Kommissie bespreek maniere om banke in Europa te ondersteun om hulle teen die Griekse krisis te beskerm.

Bid: dat God aan almal in gesagsposisies in Griekeland baie wysheid sal gee. (Spr.3:13,14)

Meer: http://www.bbc.co.uk/news/world-europe-15177457