Die Belgiese premier Yves Leterme bedank

Europa - - 19 Mei 2010 - Print - Email

Die Belgiese premier Yves Leterme het Donderdag bedank nadat 'n belangrike Vlaamse party sy steun onttrek het en sy koalisieregering omvergewerp het, het 'n senior minister aangekondig. "Daar was geen ander keuse as dat die regering moet bedank nie," het Didier Reynders, minister van finansies, aan verslaggewers gesê nadat die Vlaamse liberale Open VLD-party uit die vyfpartykoalisie getrek het. Open VLD was gefrustreerd deur die versuim om 'n langdurige dispuut tussen België se Nederlandssprekende en Franstalige gemeenskappe op te los.

Bid: vir die Belgiese volke wat 'n nuwe Eerste Minister oorweeg dat daar 'n vergadering van gemoedere sal wees. (Spr.3:13)

Meer: http://www.france24.com/en/20100422-belgium-leterme-resigns-vld-liberals-democrats-quit-ruling-coalition