Organisasies het die regering uitgeslaan vir 'kosmetiese projekte en PR-toertjies eerder as om klimaatsverandering aan te pak. Beleidmakers mors 'kosbare tyd' deur herhaaldelik teikens oor kweekhuisgasvrystellings, produksie van hernubare energie…
Meer as 50% van die Bosniërs is Moslem. Moslems besoek Christenbure tydens Kersfees, en omgekeerd tydens Ramadan. Dit is moeilik om tussen Moslems en Ortodokse Christenvroue te onderskei aangesien albei…