Die Franse polisie het vroeg Maandag landwye klopjagte geloods om 'n netwerk af te breek wat jihadiste na Sirië stuur, het 'n polisiebron gesê. Elite- en teenterreurpolisie-eenhede het op sowat…
'n Sweedse Christen skryf: 'Hier in Swede is die 'Roma-volk' van Roemenië nogal 'n probleem. Honderde van hulle bedel op straat in die stede. Op baie plekke reël kerke vir…