Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Die eerste Egiptiese burger wat probeer het om sy wettige godsdienstige identiteit van Moslem na Christen te verander, Mohammed Hegazy, is al twaalf maande in die tronk in afwagting van 'n uitspraak oor…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
’n Week ná die doodbrand van die Christenegpaar Shama en Shahzad in die Punjab, het die polisie Qaiser Ayub (40) van Lahore van ’n beweerde daad van godslastering beskuldig. Mnr Ayub is 'n…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
ISIS het foto's vrygestel wat wys hoe kinders van ongeveer tien jaar oud in soldaat-uniforms opgelei word om aanvalsgewere soos AK47's te gebruik om mense in Irak en Sirië dood te maak. Daar…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Op Woensdag 10 Desember, die dag nadat die CIA 'n verslag oor 'n Amerikaanse martelingprogram in Guantanamo Bay vrygestel het, is die Australiese Federale Prokureur-generaal George Brandis deur 'n voormalige Guantanamo Bay-aangehoudene, David…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
DRK het pragtige landskappe en is ryk aan natuurlike hulpbronne (letterlike goudmyne is onder die grond). Dit is uiters warm op sekere tye van die jaar en reënerig op ander. Maar die lewe…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Die African Christian Democratic Party sê hy is geskok oor Suid-Afrikaanse Staatsveiligheidsaansprake dat hulle nie bewus was dat IS besig was om Suid-Afrikaners te werf om in Irak en Sirië te veg nie.…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
In ’n ongekende gesamentlike intelligensiebulletin sê die FBI en departement van binnelandse veiligheid hulle het intelligensie dat IS mense in die Verenigde State probeer werf om lede van die weermag te teiken. Hulle…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
In 2011 het die Birma-weermag 'n 17-jarige wapenstilstand in Kachin-staat verbreek en meer as 120 000 onskuldige burgerlikes verplaas. Baie het na vlugtelingkampe gevlug waar voedsel en gesondheidsorg beperk is en die risiko…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Honderde ekstremistiese Islamiete het 'n Christelike skool in Bangladesj aangeval in reaksie op plaaslike inwoners wat woedend was oor gerugte wat sê die skool dwing Moslem-kinders om tot die Christendom te bekeer. Die…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Al-Shabab Somaliese militante het Maandag om middernag 36 nie-Moslems vermoor nadat hulle hulle van Moslem-werkers geskei het. Die slagoffers is gevang terwyl hulle in hul tente by 'n steengroef in Kormey geslaap het.…
Bladsy 218 van 606