'n Bejaarde evangeliese Christelike prediker wat aan kanker en diabetes ly, sal eerder tronk toe gaan as om 'n verklaring terug te trek wat hy verlede jaar gemaak het tydens 'n preek in…
Donderdag, 25 Junie 2015 01:00
’n Britse liefdadigheidsorganisasie wat hulp verleen aan Christene in oorwegend Moslemlande het Dinsdag ’n opleidingsessie in Londen aangebied om Britse kerke te adviseer oor die beskerming van hul persele en gemeentes teen ’n…
Donderdag, 25 Junie 2015 01:00
Die 15-jarige Lewis Brimble is onlangs deur die NHS meegedeel dat hulle sy aansoek vir Eculizumab, die enigste middel wat sy lewe kan red, van die hand gewys het. Hy het gesê 'Ek…
Donderdag, 25 Junie 2015 01:00
Die koningin moet moontlik uit Buckingham-paleis trek om instandhoudingswerk van £150 miljoen te laat uitvoer. Dit is een opsie wat deur die koninklike huishouding oorweeg word, wat sê die paleis benodig nuwe loodgieterswerk…
Donderdag, 25 Junie 2015 01:00
In 2012 is LP's die eerste keer gewaarsku dat die graad-1-gelyste gebou dringende herstelwerk benodig. 'n Nuwe verslag waarsku LP's dat as hulle in die geboue bly terwyl herstelwerk gedoen word, dit 32…
Donderdag, 25 Junie 2015 01:00
Die World Prayer Centre nooi alle Christen-gelowiges, kerke, jeuggroepe, voorbiddingsgroepe, jonk en oud om te kom bid vir ons familie van nasies op wat hulle glo 'n belangrike tyd in ons nasies is.…
Donderdag, 18 Junie 2015 01:00
’n Nuwe ComRes-peiling in opdrag van Tearfund het praktiserende Christene in die VK gevra om die belangrikste sosiale en politieke kwessies te identifiseer wat hulle glo die wêreld sal moet trotseer oor die…
Donderdag, 18 Junie 2015 01:00
Volgens die National Society for the Prevention of Cruelty to Children (NSPCC) het die aantal aangetekende seksuele misdrywe teen kinders in Engeland en Wallis met 'n derde gestyg. Daar was 31 000 oortredings…
Donderdag, 18 Junie 2015 01:00
Ons het gewoond geraak aan verhale van skitterende nuwe kerke met groot aanhang, wêreldwye mediabedieninge en waar stigters en leiers wêreldwye bekendes word. Roy Godwin en Dave Roberts vertel 'n ander storie. Geen…
Donderdag, 18 Junie 2015 01:00
Tradisionele Christelike onderrig kan effektief 'gekriminaliseer' word in sommige omgewings onder David Cameron se planne vir nuwe anti-ekstremistiese verbodsbevele, het 'n top Anglikaanse teoloog en voormalige parlementêre tekenaar gewaarsku. Ds Dr Mike Ovey,…