Admin 2

Admin 2

Vrydag, 20 April 2012 15:52
Meer Amerikaners glo dat Christenskap 'n positiewe eerder as 'n negatiewe impak het op sleutelkwessies soos die vlak van misdaad en armoede in die samelewing, die grootmaak van kinders met goeie sedes en…
Saterdag, 19 Junie 2010 07:27
Hierdie kantoor het nuus ontvang van 'Sportbediening' wat jongmense in geslote lande evangeliseer. 'Kom ek deel nuus van 'n Christelike bediening wat ons in Moldawië doen deur 'n sportklub. Ons het 32 instrukteurs…
Maandag, 29 April 2013 15:05
Die treffer-minireeks The Bible is besig om rekords op kabeltelevisie vir die History Channel op te stel, met soveel as 13 miljoen kykers wat inskakel vir die lokettreffer. Maar sekere aspekte van die…
Donderdag, 27 Junie 2013 15:07
Die burgemeester van die Mexikaanse stad Monterrey, Margarita Arellanes, het simbolies die sleutels van die stad aan Jesus Christus gegee by 'Monterrey Ora' (Monterrey Prays), 'n geleentheid wat deur 'n alliansie van pastore…
Woensdag, 09 November 2011 14:02
Hulle het net vir 70 mense kos voorberei. Maar sodra die diens in die gevangenis in Pochutla begin het, het 200 mans daarby aangesluit. Tydens Operasie Mobilisasie Mexiko se uitreik in die staat…
Donderdag, 11 Augustus 2011 10:22
Om ontplooi te word kan die gedagtes fokus op die broosheid van die lewe en op ewige sake. 'n Aantal lede van die Weermag het onlangs hulle lewens aan Christus gegee; sommige is…
Saterdag, 08 Desember 2012 16:23
'n Beplanningsaansoek vir 'n massiewe 'mega-moskee' in West Ham is vir weiering aanbeveel. Newham-beplanningsbeamptes sal plaaslike raadslede vra om die aansoek te weier in 'n vergadering wat op Woensdag 5 Desember 2012 gehou…
Vrydag, 02 Maart 2012 08:42
In minder as een week het die nasionale petisie vir die huwelik meer as 64 000 handtekeninge ingesamel. Daardie nommer sluit slegs diegene in wat aanlyn aangemeld het. Daarbenewens teken mense regoor die…
Maandag, 21 Maart 2011 09:43
Die Maleisiese regering het gesê hulle sal 35 000 Bybels vrystel wat maande lank geskut is omdat hulle die woord 'Allah' met verwysing na God gebruik. Die Bybels is in Indonesië gedruk vir…
Vrydag, 19 Julie 2013 14:27
Malala Yousafzai, die Pakistanse tiener wat verlede jaar deur lede van die Taliban geskiet is en oorleef het, het Vrydag die Verenigde Nasies toegespreek ter gelegenheid van haar 16de verjaardag. Sy het aan…
Bladsy 126 van 143