Print this page

GIDS: 30 Dae van Gebed vir die Moslemwêreld

GIDS: 30 Dae van Gebed vir die Moslemwêreld

Kom meer te wete oor die Moslemwêreld, die maand van Ramadan, en hoe jy kan bid.

Sluit aan by die Beweging

30 Dae van Gebed begin 13 April 2021.

Sluit saam met duisende ander aan om vir Moslems regoor die wêreld te bid! Koop 'n gebedsgids, vertel jou vriende en help om 30 Days na meer kerke, kleingroepe en gesinne te bring.

Bestel PDF's en gedrukte boeke in 40+ tale / nasies en kinderweergawe by:

https://www.pray30days.org/