Print this page

Historiese oorsig van die Wêreldgebedsbeweging

Historiese oorsig van die Wêreldgebedsbeweging

Hierdie aanbieding is tydens verlede maande se “New Wave Strategic Prayer Consultation” in Hongkong deur Brian Mills, IPC Senior Adviseur aangebied
Ons beleef 'n merkwaardige, selfs buitengewone, tydperk van kerkgeskiedenis. Dit is werklik verstommend wat God regoor die wêreld was en besig is om te doen.