Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Verskeie leiers van die vuurpylgeteisterde streke in Israel se Suide het skeptisisme en frustrasie uitgespreek oor die Gasa-skietstilstand wat Dinsdag in werking getree het. "Môre gaan ek twee van my vriende begrawe -…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
*Japan : Nadat 'n maand se reën binne 24 uur geval het, het meer as 32 gesterf in 10 grondverskuiwings van modder en klippe wat huise in die buitewyke van Hiroshima begrawe is.…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Ooggetuies wat uit die sanderige vissersdorpie Doron Baga naby die oewer van die Tsjadmeer gevlug het, het gesê militante geklee in militêre en polisie-uniforms het 97 mans en seuns op vragmotors gelaai en…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Tientalle joernaliste – baie vryskutters sonder ondersteuning van die nuusorganisasie – het in 2012/13 in Sirië verdwyn. ISIS het Dinsdag 'n video geplaas wat beweer dat dit die ontvoerde Amerikaanse joernalis James Foley…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Eerste Minister David Cameron het Maandag gesê: 'Dit is nie bloot 'n humanitêre missie nie. Ons is vasbeslote om te doen wat ons kan om Irak te help om hierdie nuwe en uiters…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Op 9 Augustus het 'n wit polisiebeampte 'n ongewapende swart tiener noodlottig geskiet. Polisie en getuies se verslae het verskil. Die verwarring het protes aangevuur deur plaaslike inwoners wat oproermakers van buite genooi…
Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
’n Wapenstilstand van vyf dae het op 19 Augustus, die 43ste dag van Operasie Protective Edge, verstryk, en die partye het ooreengekom om ’n 24-uur-verlenging te midde van teenstrydige verslae oor die vordering…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
Vyf-en-twintig ton skrootmetaal is die kern van 'n groot godsdienstige herwinningsprojek - die plan is om dit te omskep in die eerste Katolieke kerk wat in Kommunistiese Kuba gebou is sedert die 1959-rewolusie.…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
'n Gelowige in Pakistan skryf, 'Hy gee wysheid aan die wyse en kennis aan die oordeelkundige. Hy openbaar diep en verborge dinge; hy weet wat in die duisternis lê, en die lig woon…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
Ebola word versprei deur noue fisiese kontak met besmette mense in Wes-Afrikaanse lande praktyke rondom godsdiens en dood behels noue fisiese kontak. Alle vorige uitbrekings van Ebola het voorgekom op plekke waar die…
Bladsy 228 van 606