Print this page

Die weg van seën deur Roy Godwin Featured

NUWE BOEK DEUR ROY GODWIN VAN FFALD-Y-BRENIN

In The Way of Blessing word jy genooi na 'n geestelike pelgrimstog na die windverwaaide heuwels van Wallis, en na die klein biddende gemeenskap van Ffald y Brenin, waar die dowes hoor, die blindes sien, die verlorenes gevind word en die gebrokenes genesing ontvang.

Roy openbaar hoe God daarna verlang om ons te seën en aan gelowiges die outoriteit gegee het om ander te seën, en leer hoe om dit te doen. Hy deel hoe hierdie bediening begin het, verhale van wonderbaarlike genesings, en maniere waarop jy God se manifeste teenwoordigheid in jou gemeenskap kan inlei.

Koop aanlyn

Read 1979 times