Operasie Wêreld

Lei jou gebed vir die nasies met Operasie Wêreld, 7de uitgawe.

Die definitiewe gids tot wêreldwye gebed is nou heeltemal opgedateer en hersien deur Jason Mandryk om die hele bevolkte wêreld te dek. Of jy nou ’n voorbidder, ’n sendeling of bloot nuuskierig is, Operasie Wêreld gee jou die inligting wat jy nodig het om jou gebede te fokus – en ’n belangrike rol te speel – om God se plan vir die nasies te bevorder.

Bekyk 'n voorbeeldbladsy van die PDF-e-boek en die epub-e-boek.

Read 2828 times Last modified on Woensdag, 28 Oktober 2015 04:31