David Fletcher

David Fletcher

David Fletcher is Prayer Alert’s Editor.

He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.

If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.

Donderdag, 19 April 2018 20:39
In nog 'n inval in Christelike vryheid van godsdiens, het 'n Kazakse streeksdepartement vir godsdienssake die persoonlike data geëis van almal onder 18 wat Christelike vergaderinge vir aanbidding bywoon. Dit is nie aan…
Donderdag, 19 April 2018 20:34
Sedert Jesus Sy lewe afgelê het, het tienmiljoene Christene martelare geword. Wanneer sendingagentskappe en die media ons van Christelike vervolging vertel, kan ons oorweldig raak en nie weet waar om te begin of…
Vrydag, 06 April 2018 11:45
Sendelinge in die noordooste van China is steeds besig met die gevaarlike werk om die Evangelie oor die grens na Noord-Korea te versprei, al het ten minste tien sendelinge en pastore die afgelope…
Vrydag, 06 April 2018 11:43
Te midde van ’n neerdrukkende en soms angswekkende diplomatieke krisis, met internasionale media en regeringsbeskuldigings en verklarings, het die Britse polisie op 5 April ’n positiewe verklaring uitgereik. Dit was 'n boodskap van…
Vrydag, 06 April 2018 11:39
Kevin Courtney, leier van die Nasionale Onderwysunie, het gesê amptelike statistieke toon dat 4 050 leerlinge met spesiale behoeftes nie 'n geskikte skoolplek in 2017 in Engeland gehad het nie, vergeleke met 1…
Vrydag, 06 April 2018 11:37
Prison Fellowship, 'n Christelike organisasie, is deel van 'n wêreldwye beweging van mense wat deur hul geloof gemotiveer word om lewens en gemeenskappe te transformeer deur liefde in aksie te bring, met geregtigheid…
Vrydag, 06 April 2018 11:35
Dit is billik om te sê dat flieks met Christelike temas beter word, en loketwinste sien. Die suksesvolle 'I Can Only Imagine' het tot dusver $38 miljoen verdien. Die toneelstuk 'The Case for…
Vrydag, 06 April 2018 11:33
Toe IS ’n Dominikaanse klooster in die Nineve-vlaktes oorgeneem het, het suster Ban Madleen na Erbil gevlug en daar kleuterskole vir die vlugtelinge se kinders opgerig. Sy het 'n suster wat in die…
Vrydag, 06 April 2018 11:31
’n Verslag deur die Gesamentlike Komitee oor Menseregte beskryf hoe vryheid van spraak by universiteite beperk word. Dit noem 'veilige ruimtes' as 'n beperking op spraak, sowel as verwarring rondom die Prevent-program en…
Vrydag, 06 April 2018 11:29
Die VK is die sesde rykste land ter wêreld, maar armoede raak een uit elke vier kinders. Om arm groot te word, beteken dat kinders uitmis op warm klere, skooluitstappies, of selfs om…
Bladsy 467 van 647