He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 04 Januarie 2019 09:13
Kameroen se president Paul Biya het gesê hy wil dialoog met separatistiese elemente hê om die voortslepende veiligheidskrisis in die land se Engelssprekende streke te beëindig. Maar in dieselfde asem het hy gedreig:…
Vrydag, 04 Januarie 2019 09:08
In Viëtnam kom Christelike vervolging van plaaslike en nasionale regerings plus stamkultuur. Kommunistiese wette benadeel die Christelike minderheid en die implementering daarvan op voetsoolvlak lei tot vervolging deur plaaslike amptenare. Rooms-Katolieke word as…
Vrydag, 04 Januarie 2019 09:06
Die International Justice Mission (IJM) versoek ons gebede vir voortgesette positiewe momentum in Kenia om hervormings teweeg te bring wat die toename in polisiegeweld teen die land se armste burgers sal stuit. Tientalle…
Vrydag, 04 Januarie 2019 09:00
Kim Jong Un het in 'n Nuwejaarstoespraak gesê dat hy bereid is om Donald Trump te eniger tyd te ontmoet, terwyl hy gewaarsku het dat hy 'n alternatiewe koers sal volg as Washington…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:54
In Toronto se hoofplein skyn 'n reuse Kersboom wat deur meer as 300 000 ligte verlig word van skemer tot 23:00. In die Filippynse stad San Fernando, op die Saterdag voor Kersfees, skep…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:52
Die lokprent vir 'n Franklin Entertainment geloofsgebaseerde film Breakthrough het rekords gebreek met 40 miljoen kyke in een week. Dit is 'n werklike verhaal van 'n aangenome seun wat deur ys in die…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:50
Rabbi Jason Sobel het onlangs gepraat oor die belangrikheid daarvan dat baba Jesus ná sy geboorte in doeke geplaas word, soos deur die engel aan die herders aangekondig. Hy glo hierdie herders was…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:48
Bid vir opregte verantwoordbare verslaggewing deur die media in die komende jaar. Bid dat verslaggewers en navorsers meer voorbereid sal wees om sonder guns of vooroordeel uit te spreek. Vra God om ons…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:46
Die burgemeester van Londen, Sadiq Khan, wil hê politici moet na die Kerk kyk om lesse in vriendelikheid te leer. Hy het teleurstelling uitgespreek in sommige van die dialoog wat die afgelope weke…
Vrydag, 21 Desember 2018 11:45
Terwyl Brexit-onderhandelinge kritieke stadiums bereik het, het die Federasie van Kleinsakeondernemings 'n gids gepubliseer wat die hoofuitkomste uiteensit en beskryf wat goeie gebeurlikheidsplanne moet dek. Bid dat ons sakeleiers wysheid en duidelikheid van…