Admin 2

Admin 2

Donderdag, 07 Julie 2011 18:41
Kerke in Liechtenstein, een van die wêreld se kleinste lande, kan finansiële rampe in die gesig staar onder regeringsplanne om staatsubsidies ingevolge nuwe wetgewing te onttrek. "Dit sal 'n drastiese verandering wees -…
Saterdag, 27 Augustus 2011 22:06
Alexey Ledyaev, die leier van die internasionale Christelike beweging 'New Generation' het sy redes vir blogs onthul, iets wat nooit toegelaat is in die donker dae van die Sowjetunie nie. Hy het gesê:…
Saterdag, 22 Desember 2012 14:38
'n Jong Kirgisiese meisie word gedwing om in 'n naaldwerkswinkel te werk nadat sy deur haar ouers in Kirgisië gemartel is omdat sy tot die Christendom bekeer het, het goed ingeligte ondersoekers op…
Woensdag, 28 Julie 2010 15:55
Twee en 'n half jaar het verloop sedert Kosovo eensydig onafhanklikheid van Serwië verklaar het, maar die aanvanklike vloed van erkennings het tot 'n stroompie verlangsaam. Die land is in limbo. Wat het…
Vrydag, 08 Oktober 2010 15:38
Die Kazakh regering gaan voort om druk uit te oefen op buitelandse sendelinge wat probeer om visums te kry om in die land te bly. Die Kazakh Kerk is voorbereid dat sake erger…
Donderdag, 24 Maart 2011 16:13
Menseregtegroepe in Kazakstan spreek kommer uit oor 'n dokument van die regerende parlementêre party wat 'nie-tradisionele gelowe' in die land aanval. Die groepe meen die dokument dien die verhoog vir nog 'n poging…
Maandag, 18 April 2011 21:41
Evangeliese Alliansie Italië versprei hulp en Bybels aan tienduisende Noord-Afrikaanse vlugtelinge wat gevlug het na Lampedusa, 'n Italiaanse eiland 75 myl van die Tunisiese kus af. Die eiland sukkel om die toestroming van…
Vrydag, 01 Junie 2012 08:35
Meer as 50 naskokke het Noord-Italië oornag getref terwyl duisende in tente of in die oopte geslaap het uit vrees om na hul huise terug te keer 'n dag nadat 16 mense hul…
Donderdag, 17 Februarie 2011 16:05
Amnestie Internasionaal doen 'n beroep op die owerhede in Italië en die Europese Unie om die menseregte te beskerm van duisende migrante uit Tunisië wat op die Italiaanse vasteland en die eiland Lampedusa…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:34
taly verskerp see- en lugpatrollies na die dood van honderde migrante wat in oorvol bote uit Noord-Afrika vaar. Eerste Minister Enrico Letta het gesê 'n 'lug- en vlootpakket' sal Maandag suid van Sisilië…
Bladsy 77 van 143