VSA: drive-thru gebed

Intimiteit met God Kerk in Houston glo dat 'n persoonlike verhouding met God generasies positief sal beïnvloed en hele gesinne sal terugbring na God se oorspronklike ontwerp. Hulle het onlangs besluit om God se liefde op 'n kreatiewe manier te versprei. Hulle het plakkate opgesit wat sê 'Drive-thru Prayer' en in die straat gaan staan en wag. Baie het gekom: meer en meer is geseën deur die liefde wat hulle aangebied het. Nadat hulle gebid het, het hulle seker gemaak om Christus te deel en traktaatjies en Bybels uitgedeel. Baie wat hul uitreik ervaar het, het die kerk geloof vir 'n goed gedoen werk: opmerkings het ingesluit 'Dit is awesome' en 'Dit moet internasionaal wees'.