Sendingraad se Send, Noord-Amerika se grootste kerkplantingsnetwerk, het aangekondig dat Suidelike Baptiste-kerke meer as 10 000 nuwe kerke geplant het sedert 2010. In 2022 alleen het meer as 47 000 kerke saamgewerk om 745 nuwe kerke te plant. Hulle fokus op die kwaliteit van die kerke wat geplant is en is dankbaar dat die oorlewingsyfer sterk bly.