Prys die Here dat Christen-bekeerlinge Homayoun en Sara vrygespreek is en uit die Evin-gevangenis vrygelaat is nadat hulle in Augustus 2022 tronk toe gestuur is omdat hulle aan huiskerke behoort, oftewel 'misdade teen nasionale veiligheid'. Homayoun is veral kwesbaar, aangesien hy Parkinson's het.