Van wraak tot vergifnis

'Mense mag dalk vra: 'Hoe is dit moontlik vir 'n Afghaanse man om 'n Christen te word?'' Homayoun, wat eens op geweld en wraak gerig was, is nou 'n pastoor. Hy het sy getuienis op SAT-7 PARS regstreekse program Signal gedeel in die hoop dat God sy verhaal van transformasie sal gebruik om die lewens en harte van kykers aan te raak wat vandag enorme uitdagings in Afghanistan en Iran in die gesig staar. 'Ek het in Afghanistan grootgeword en kom uit 'n Moslem-agtergrond. Soos ek ouer geword het, het ek altyd God in my gedagtes gehad, ek het vyf keer per dag gebid en die Koran gelees. Ek wou God leer ken en ek wou die waarheid weet, maar ek het nooit vrede en rustigheid gevind nie. Uiteindelik het ek by die weermag aangesluit. Ek wou Daesh, die Taliban, of enigiemand regtig beveg. Maar dit het nie uitgewerk nie. God wou nie hê ek moet iemand doodmaak nie.' Lees Homayoun se getuienis hier

  • Praise: God for transforming Homayoun from a killer full of vengeance to a pastor who prays for people in the Farsi-speaking world. (Ephesians 4:32)