Oekraïne: gevalle van goddelike ingryping

Te midde van die huidige konflik wat verskriklike lyding vir die Oekraïense mense gebring het, kom talle verslae deur van goddelike ingryping en beskerming, en spesifieke antwoorde op gebed. Daar is bemoedigende getuienisse van mense wat kort voor 'n aanval uit gevaar gelei is, bomme wat nie ontplof nie, vyandelike magte wat onder groot verwarring verkeer, engeleformasies in die lug , en van God se tasbare teenwoordigheid. 'n Pastoor gebaseer in Kiev het ook opgemerk hoe baie bemoedigend dit was om te sien dat 'baie mense in die Oekraïense weermag vir gebed vra': sien