Print this page

Heilige Gees beweeg in Israel

Israel: God se uitverkore volk in die Skrif, die bloedlyn van Jesus Christus: tog wag die meeste Jode in Israel steeds op die Messias, sonder om te besef of te erken dat Jesus reeds gekom het om hulle te red. Maar die Heilige Gees beweeg. 'n Groeiende aantal Jode erken Jesus as hulle Verlosser, en Arabiere in Israel wend hulle ook tot Christus. Trouens, na die onlangse geweld, het Arabiese en Joodse Christene by die Gaza-heining bymekaargekom om saam te bid!

  • Praise: God that Gospel seeds long-planted in Israel are taking root and growing, leading Jewish people finally to recognise Jesus as their long-awaited Messiah.( Luke 8:11)