Inheemse Maleiers wat oop is vir die Evangelie

Die inheemse Maleisiese Kerk het 'n geweldige potensiaal vir uitreik na die Maleiers, maar is bang dat die owerhede hulle vasbyt. Histories is daar diepgewortelde wrok tussen die Chinese en Maleiers weens die begunstigde status van die Maleiers. Baie Chinese gelowiges word egter nou opgelei in die bediening van Moslems. Ook die ontvoering van die Chinese pastoor Raymond Koh twee jaar gelede het dinge verander. Waar hy hom bevind is onbekend, maar sy beproewing het die Kerk geïnspireer om vir hom in te tree. Terwyl hulle vir hom bid, bid hulle ook dat die Evangelie in Maleisië sal groei. Nou sê werkers dat meer Moslem-Maleiers gebed vir genesing ontvang, en daar is 'n versigtige gereedheid om Christene te hoor praat oor 'Isa'.

  • Praise: God that Pastor Koh’s abduction is resulting in many Muslims understanding the huge gulf between the righteousness of religion and the righteousness of Christ. (Matthew 6:1)