Latyns-Amerika: oorlewendes van mensehandel

Die International Justice Mission (IJM) skryf: 'Prys God vir 'n suksesvolle en herstellende 2017! Ons Latyns-Amerika-spanne het getrou saam met sewentig seuns en meisies gestap wat oorlewendes is van seksuele geweld en sekshandel, deur die wel en wee van trauma-gefokusde terapie. In hierdie proses werk ons maatskaplike werkers en sielkundiges konsekwent saam met elke oorlewende en hul gesin, om die trauma wat hulle ervaar het aan te spreek en te help om 'n veilige en stabiele omgewing te skep wat hul genesingsproses sal ondersteun.' IJM nooi ons uit om vir hierdie seuns en meisies, hul gesinne en hul gemeenskappe te bid.

  • Praise: God for organisations like IJM. May He release even more anointing on those working with survivors of abuse and trafficking so that they may live in freedom and restoration. (Job 3:18,19)