Verklaar Sy Grootheid

God bevorder Sy Koninkryk in Turkye, ondanks verlede jaar se poging tot staatsgreep en die president se wrede vergelding op sy mense. Christelike media berig meer en meer Turke wat lewendige drome van Jesus het. Christelike gebedsgroepe kom op, mense kyk hoe Christus op die internet gepreek word en reageer. Nuwe Christene evangeliseer openlik aan vriende op die internet. Mag God beskerming, wysheid en vrymoedigheid gee aan die nuwe bekeerlinge wat in gevaarlike gebiede woon.