'Goue era' vir Aleppo-kerk

Baie Christene het van Aleppo na Libanon gevlug. In Kristina se kerk is net 10% van die oorspronklike gemeente oor, maar die kerk is vol soos ontheemdes hul plek inneem – veral Moslems. Sy sê: 'Moslems was verbaas om te sien hoe kerke ondersteuning en programme vir alle Siriërs bied, nie net Christene nie.' Baie het hul vyandigheid teenoor Christene laat vaar en heroorweeg hul geloof. 'n Groeiende aantal Moslem-kinders woon kinderaktiwiteite by, waar die Bybel daagliks oopgemaak word. Geleidelik het Moslem-gesinne by kerkaktiwiteite aangesluit. Kristina praat van 'n 'goue era' vir die Midde-Ooste Kerk. 'Moslems kom na ons toe. Die enigste ding wat ons moet doen is om vir hulle die goeie nuus te vertel; hulle wag daarvoor', sê sy.

  • Praise: God for the witness of the Church in Aleppo and Syria at this time, and for the many Muslims who are coming to faith in Jesus Christ through this witness and the care of Christians around them. (Ps.40:3)