Print this page

Moslem bekeerlinge

Visioene van Jesus roer Moslem-harte! Klik op die 'meer'-knoppie om 'n kort video te kyk van Moslemleiers en Imams wat gered en gedoop is. Regoor die nasies bekeer baie Moslems hulle tot Jesus Christus nadat hulle drome en visioene gehad het. Ongelooflike herlewing vind in die Moslemwêreld plaas.