Print this page

Suid-Korea: UPRISING UPDATE

Suid-Korea: UPRISING UPDATE

Na afloop van die Wêreldgebedsbyeenkoms wat in 2012 in Jakarta gehou is, het die leiers van die Internasionale Gebedsraad gevoel dat 'n NUWE GOLF van gebeds- en sendingbewegings aan die kom is en nou hier is - vir die jeug, deur die jeug - vandaar die begin van die versameling van hierdie generasie vir 'n World Youth Prayer Assembly, genaamd UPRISING (United Prayer Rising). Hierdie week het gewone mense van elke nasie 'n buitengewone impak op ons wêreld gehad. (Handelinge 17:6) Hulle het bymekaargekom omdat hulle glo dat hul gebede saak maak en bereid is om saam te veg en 'n opoffering te bring, en die aangesig van God gesoek om geregtigheid en vrede onder die nasies te bring. (1 Petrus 4:7-8, Joël 2:15, Joël 3:9-10, Psalm 24:6, Jesaja 2:2-4). Oud en jonk eer mekaar om genesing tussen generasies te bring en bid om 'n standaard vir hul eie generasie te stel. (Maleagi 4:5-6,) Sien ook: http://www.worldprayer.org.uk/ipc-wypa-2016/item/7224-uprising-2016

  • Praise: God for this massive gathering and mobilisation of people from all over the world, fasting and praying, amplifying the sound of Hope and Renewal of a Jesus movement that is coming. (Jn. 17:21)