Print this page

Hoe gebed nasies verander

Lofverslae - - 28 Nov 2014 - Print - Email

John Robb, voorsitter van die Internasionale Gebedsraad, kan getuig van die krag van transformerende gebed in van die moeilikste plekke in die wêreld. Na 'n persoonlike ontmoeting met God wat hom in sy spore gestuit het, het hy begin om spanne gebedsleiers in oorlogsones in te neem. 'Ons het gebid vir die genesing en transformasie van oorloggeteisterde nasies en het 'n paar wonderlike wonders sien gebeur,' sê Robb. Die YouTube-videoskakel hierby gee net 'n paar van die mees treffende stories van Kambodja, Bosnië, Afghanistan, Sierra Leone en Mexiko. Gebed is wonderlik en ons het die outoriteit gekry om die onsigbare koninkryk sigbaar te maak.