Print this page

Moslem gaan na Mekka en vind Jesus!

Lofverslae - - 10 Jun 2014 - Print - Email

Ali, ’n Koerde, het aan alkoholverslawing gely toe vriende hom oorreed het om die Hajj (pelgrimstog) na Islam se heilige stad, Mekka, te maak. Dit was in Saoedi-Arabië, waar drank verbied is, en die godsdienstige ritueel hom kan genees, het hulle voorgestel. Toe hy daar aankom, het hy na God om hulp geroep (as Hy wel daar was) en aan die slaap geraak. Jesus het toe aan hom in 'n droom verskyn en hom aangeraak en gesê: Jy glo nou in My; verlaat hierdie plek.' Nadat hy die volgende oggend gaan stort het, het hy ontdek wat hy gedink het stof was op die deel van sy bors wat Jesus aangeraak het, maar in werklikheid het die hare op sy bors wit geword.
van 'n hand! By die tradisionele viering wat sy terugkeer van Hajj merk, het hy aan sy ongelowige familie aangekondig dat hy Jesus in Mekka gesien het en as 'n Christen teruggekom het.