'Herlewing' in Suid-Afrikaanse skole

Lofverslae - - 19 Sep 2013 - Print - Email

'God beweeg tussen die jeug van Suid-Afrika,' sê Matt Hogarty, hoof van Oasis Christian Academy in Howick, KwaZulu-Natal. Hy sê as gevolg van wat God by Oasis gedoen het, is 'n span van sy skool genooi om by 'n Staatskool in Pietermaritzburg te bedien en ongeveer 500 (leerders) leerlinge daar het hul lewens aan Jesus toegewy en daar was 'n kragtige tyd van bediening waartydens kinders oopgemaak het oor kwessies van mishandeling en trauma in hul lewens. Bron: Gateway News.

Prys: God en bid dat hierdie beweging sal voortgaan. (Heb.10:22-24)

Meer: http://revivalmedia.org/2013/08/30/revival-in-south-african-schools-319-report-31/