Skool skep gebedskamer om te help met eksamenstres

Lofverslae - - 23 Mei 2013 - Print - Email

Duisende studente sal hierdie maand regoor die land gaan sit om eksamens af te lê - maar een skool in Brighton & Hove glo dat dit nie net goeie onderrig en hersiening is wat die punte kry nie. Kardinaal Newman Katolieke Skool het 'n interaktiewe gebedskamer ingerig vir leerlinge wat die druk ervaar.

Prys: God vir hierdie inisiatief en bid dat die studente geseën sal word. (Ps.151)

Meer: http://www.itv.com/news/meridian/update/2013-05-17/school-creates-prayer-room-to-help-with-exam-stress/