’n Geskatte een miljoen Evangeliese Christene in Brasilië het saamgetrek vir die 18de jaarlikse March for Jesus-geleentheid in Sao Paulo. Die geleentheid verenig Evangelicals in die wêreld se grootste Rooms-Katolieke land. Sao Paulo is een van die wêreld se grootste stede met meer as 10 miljoen inwoners. In onlangse dekades het Evangeliese kerke vinnig gegroei om 'n groot invloed te word. Die jongste beskikbare syfers toon dat die aantal Evangelicals van 9 persent tot 15 persent toegeneem het.
Prys: God vir hierdie kragtige getuienis aan die mense van Brasilië. (Ps.147:1)
Meer: http://www.cbn.com/cbnnews/world/2010/June/one-Million-March-for-Jesus-in-Brazil/