Print this page

Geen planne om gebede in House of Lords te verander nie

Lofverslae - - 12 Apr 2011 - Print - Email

Voorstelle om gebede in die House of Lords meer inklusief te maak, is vandeesweek louwarm gereageer. Lord Roberts van Llandudno het eweknieë gevra om te oorweeg om 'die omvang van House of Lords-gebede uit te brei na toewydings wat gelowe insluit wat in die Huis verteenwoordig word'. Hy het 'n minuut van stilte en nadenke bykomend tot die gebede voorgestel uit inagneming van die diversiteit van gelowe en denominasies in die House of Lords en die breër samelewing. Die voorstel is teengestaan deur die voorsitter van komitees, lord Brabazon van Tara, wat gesê het daar is geen planne om die gebede te verander nie. Hy het opgemerk dat die praktyk van gebed in die House of Lords teruggegaan het na die 1500's en dat verandering 'voortydig' kan wees (Sien Gebedswaarskuwing 07-2011)

Prys: God vir die erkenning dat gebed in die hart van ons Parlement sal bly. (Mark.12:17)

Meer: http://www.christiantoday.com/article/no.plans.to.change.prayers.in.house.of.lords/27767.htm