Huise van Gebed regoor Wallis

Lofverslae - - 30 Des 2011 - Print - Email

Daar is 'n stygende vlaag van gebed oor Wallis terwyl Sy kinders Sy aangesig vir ons nasie soek. Dit lyk of daar 'n gons in die lug is terwyl stories oor Wallis opduik van God wat wonderlike dinge in mense se lewens doen. Pragtige getuienisse kom na vore, Jesus word verheerlik en dit lyk of die Heilige Gees in elke uithoek van die nasie beweeg. Huis van Gebed Ffald-y-Brenin kan nie die aantal besoekers wat kom bid hanteer nie en het opgehou om te probeer, sodat Bed en Ontbyt vol is van diegene wat bedags opkom om te bid. Mense stroom in van regoor die wêreld en vertrek dan met groter seën. Elders regoor Wallis vind mense skielik dat die eenvoudigste gebede hulle skielik in die teenwoordigheid van ons lewensveranderende God lei. Tuisgebaseerde Gebedshuise vermeerder, beide afsonderlik en in netwerke. 24-uur Gebed word regoor die land opgewek.

Prys: God en mag Sy Glorie die hele Wallis bedek soos die waters die see bedek. (Hab.3:2)

Meer: http://www.prayer4wales.net/