Rusland: Koninkryk van God in die Burger King

Jesus het gesê dat die oes ryp en gereed is, maar die werkers is min. Vir die Deense evangelis Torben Søndergaard beteken dit dat waar hy ook al gaan, hy verwag dat God mense sal genees en red, en hulle in sy Koninkryk intrek. So hoekom sou ateïstiese studente in Moskou se Burger King nie God se genesing kan ervaar nie? Kyk na hierdie video http://www.youtube.com/watch?v=t4We2hGLQXA om te sien wat gebeur het. Torben berig: 'Dit was 'n ongelooflike dag wat ons nooit sal vergeet nie. Ons het gesien hoe 40-50 mense in minder as twee uur genees word.'

Prys: God vir die krag van Sy genesende aanraking. (Spr.16:24)

Meer: www.joelnews.org.