Gebede wek die mens uit die dood op

’n Gehoor van 120 dokters uit 50 lande het in verstomde stilte gesit terwyl ’n bekende hartdokter bewyse gelewer het van hoe, nadat hy vir ’n pasiënt wat gesterf het en vir die lykshuis voorberei is, weer tot lewe gebring is ná gebed. Dr. Chauncey W. Crandall, wat dien by die Palm Beach Kardiovaskulêre Kliniek, Florida, het sy dramatiese aanbieding gemaak wat sy gehoor van mede-mediese spesialiste verstom het. In sy kragtige getuienis het hy dramatiese bewyse gelewer wat op die skerm gewys is en sedertdien publiek beskikbaar gestel is. "Ons het 'n drie-en-vyftigjarige man gehad wat na die noodkamer gekom het met 'n massiewe hartaanval en sy hart het gaan staan," het hy gesê. 'Die mediese mense het meer as veertig minute in die noodkamer aan hom gewerk en hom toe dood verklaar'. Dr Crandall is geroep om die pasiënt te evalueer. Die Heilige Gees het vir hom gesê om 'om te draai en vir daardie man te bid'. Wanneer die Heilige Gees met jou praat, moet jy reageer.

Prys: God vir hierdie demonstrasie van die Gees se krag. (1Kor.2:4)

Meer: http://www.prayerforum.org/news/global/man-raised-from-dead/