Om ontplooi te word kan die gedagtes fokus op die broosheid van die lewe en op ewige sake. 'n Aantal lede van die Weermag het onlangs hulle lewens aan Christus gegee; sommige is gedoop en het die geleentheid gehad om hulle getuienisse voor hulle vriende te gee.
Lof: vir almal wat ontplooi is dat hulle uitgedaag sal word om die evangelie te oorweeg en hulle lewens aan Christus te gee. Bid vir diegene wat gedoop is dat hulle in geloof sal uitstap en vir diegene rondom hulle kan getuig en sal voortgaan om in hul geloof te wandel wanneer hulle terugkom huis toe. (3Joh.1:2-4)
Meer: http://britisharmy.wordpress.com/2011/04/05/that-we-had-no-kind-of-font-or-baptistry-was-irrelevant/