Christene sal verheug wees om te sien dat Iran 'n Christen as die kaptein van sy nasionale sokkerspan aangestel het. Dit is 'n warm gebaar in ooreenstemming met soortgelyke seine…
Sarah Mbuyi (31) is ná ’n gesprek met ’n homoseksuele kollega uit haar werk as kleuterverpleegster ontslaan. Sy het die Bybelse standpunt oor homoseksualiteit en die huwelik verduidelik toe haar…
Christene sal verheug wees om te sien dat Iran 'n Christen as die kaptein van sy nasionale sokkerspan aangestel het. Dit is 'n warm gebaar in ooreenstemming met soortgelyke seine…
Twee Christelike straatpredikers is van alle aanklagte vrygespreek nadat hulle onderskeidelik in Basildon en Hereford gearresteer is. Rob Hughes is op 4 September 2014 in Basildon in hegtenis geneem ná…
Die Heilsleër vier vanjaar op 1 Julie sy 150ste bestaansjaar. Op 1 Julie 2014 is 'n wêreldwye gebedsgolf van 24/7/365 gebed van stapel gestuur. Hierdie inisiatief, genaamd 'Boundless', was 'n…