'n Reddingsoperasie deur die Indiese polisie en International Justice Mission (IJM) het 564 vroue, kinders en mans van dwangarbeid by 'n massiewe baksteenoond gered. Dit is IJM se grootste operasie…
Twee weke gelede het ons gebid oor die regering se voorneme om Sondaghandelwette in Engeland en Wallis te liberaliseer. Hierdie week is die beplande veranderinge om plaaslike rade toe te…
Shahid (nie sy regte naam nie) het onlangs 'n prent gedeel wat wys hoe hy nuwe bekeerlinge tot die Christendom doop aan dieselfde kus van Noord-Afrika waar IS 21 Koptiese…
Namate meer en meer mense uit Sirië vlug en by vlugtelingkampe in buurlande aankom, bied SAT-7, 'n Christelike satellietkanaal, lugonderrig aan kinders in kernkurrikulumvakke, saam met boodskappe van liefde, vergifnis…
Hierdie week het 'n Christen-werker teruggekeer van 'n land waar daar ontelbare Siriese vlugtelinge in kampe is. Hy en sy span het met die mense daar gepraat en vir hulle…
Befondsing vir 'n nuwe geestelike trauma-diens vir Noord-Ierland is deur Simon Hamilton, minister van gesondheid, aangekondig. Hy het gesê: 'Ek is bly om te rapporteer dat positiewe vordering gemaak word.…