SAT-7 ontvang voortdurend getuienisse van mense wie se lewens deur Jesus verander word. Sommige het in Christelike huise grootgeword, ander het Jesus eers deur hul televisieskerms ontmoet. Sommige het 'n…
Ysland se grootste vismaatskappy, Samherji, het wetlike skuiwergate en geheimhoudingsjurisdiksies uitgebuit om korrupsie en omgewingsuitbuiting op 'n wêreldskaal moontlik te maak. Dit het 'n anonieme dopmaatskappy gebruik om 70 miljoen…
In die Midde-Ooste se eer-skaam-kultuur bring 'n verkragte vrou haar familie skande en hulle het 'n plig om haar dood te maak. Drie Yazidi-meisies is deur IS as slawe geneem.…
Kanye West se Jesus is King-album het die Amerikaanse Bybelgenootskap genoop om 1 000 gratis Bybels aan te bied. ABS het gesê dat nuuskierigheid oor Christenskap die hoogte ingeskiet het…
Ethiopië is uniek. Dit het sy eie alfabet en kombuis, en die mense pas nie in by óf sub-Sahara Afrika óf die Arabiese Noord-Afrikaanse volke nie. 98% van die mense…
’n Groep pastore en geloofsleiers het op 29 Oktober ’n eksklusiewe ontmoeting met president Donald Trump by die Withuis gehad. Tydens daardie vergadering het Trump die pastore gevra om hande…